| |
|
|
| |
|
TUISBLAD |
| |
|
OOR
ONS |
| |
|
ONS
MENSE |
| |
|
DAGBOEK |
| |
|
TROUES |
| |
|
PUBLIKASIES |
| |
|
GALLERY |
| |
|
SKAKELS |
| |
|
KONTAK
ONS |
| |
 |
SWITCH
TO ENGLISH |
| |
|
|
|
Ons
Visie
Agallia
Bedieninge Glo
Hoekom Kies
Ons Jesus Christus?
Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste
Lofprysing
aan God
Klap ons
hande
Hef ons
hande na bo
Ontvang tiendes en offergawes en seëninge
“ Sal 'n mens werklik vir God beroof? Tog beroof julle My.
Julle vra: Waarvan beroof ons U? Van tiendes en offergawes. Daar
rus alreeds 'n vloek op julle en tog bly julle My beroof; die hele
nasie doen dit. Bring die volle tiende na die voorraadkamer toe
sodat daar iets te ete in my huis kan wees, en toets My hierin,
sê die Here die Almagtige. Toets My of Ek nie die vensters
van die hemel vir julle sal oopmaak en vir julle reën sal uitgiet,
meer as wat julle kan gebruik nie.”
(Maleági 3:8 10)
Ons gee aan die Here wat Hom toekom – ongeag die omstandighede.
Deur my tiende te gee, eer ek die Here en gee ek aan Hom van my
wêreldse besittings en wys daardeur dat niks meer belangrik
as Hy is nie!
|
|