|
Ons
Visie
Agallia Bedieninge Glo
•Ons
glo in Een God: God die Vader, God die Seun (Jesus), God die Heilige
Gees wat in drie persone bestaan: Drie enige Godheid van God
•Ons
glo in die Ou en Nuwe Tetament as die volle geinspireerde Woord
van God.
•Ons
glo dat Jesus ons enigste Redder is.
•Ons glo in die doop van die gelowige, deur onderdompeling,
wat gereken word as ‘n daad in gehoorsaamheid aan Jesus.
•Ons
glo in die Nagmaal, as ‘n daad van gehoorsaamheid aan Christus.
•Ons
glo in die doop met die Heilige Gees, wat gelowiges bemagtig en
toerus vir diens, asook die meegaande bo-natuurlike gawes van die
Heilige Gees. Ons glo in die vyf-voudige bediening van die Apostel,
Profeet, Evangelis, Pastoor en Leerkrag
•Ons
glo dat alle mense die Here in gees en in waarheid kan aanbid, soos
wat Hy hulle geskape het, homo- of heteroseksueel, wit of swart
en dat geen persoon uitgesluit mag word van die sakramente, doop
of nagmaal op hierdie gronde nie. Daarmee saam, glo ons ook in ware
monogamie binne die grense van ‘n verhouding/huwelik waartoe
beide partye verbind is in die oë van die Here.
Hoekom Kies Ons Jesus Christus?
Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste
Lofprysing
aan God
Klap ons
hande
Hef ons
hande na bo
Ontvang
tiendes en offergawes en seëninge
|