Ons
Visie
Agallia Bedieninge
Glo
Hoekom Kies
Ons Jesus Christus?
Wat Is Jou Rol?
Ons Dienste
Lofprysing
aan God
Klap ons hande
“ Al julle volke, klap julle hande; juig tot eer van God met
'n jubelende stem”
(Psalms 47:2)
Mense in die algemeen klap hande wanneer hulle gelukkig is of met
iets saamstem en ons klap ons hande vir dieselfde redes. Ons is
verheug in die blydskap van die Here want Sy blydskap is ons krag.
Ons klap ons hande in waardering aan Hom.
Hef ons hande na bo
Ontvang tiendes
en offergawes en seëninge
|